SHOWING AREA PROFILE 1 OF 1
 

Kenton On Sea at a glance

The village of Kenton on Sea started life as a coastal resort― a camping spot for the descendants of

1820 settlers who came down by wagon from farms and villages as far afield as Bedford to spend

their Christmas holidays on the beach. Strandloper middens near the Bushmans River Mouth are

evidence of the fact that the San once camped there too. Today, apart from the village that was

developed as a residential area in the 1940s, the coast remains as unspoiled and “undeveloped” as it

was then. Infrastructure is minimal and merely there to maintain Blue Flag status for Kenton’s two

main beaches. A walk along the pristine shore at the end of a hot day to catch the breeze and

restore the soul is the same as it was for the Strandlopers, the Settlers, the residents and

holidaymakers today.

Nestled between the Bushman’s and the Kariega river mouths, and bounded by the Joan Muirhead

nature conservancy on its southern coastal boundary, Kenton’s spread has been contained. Plot

clearance is regulated by the Department of Forestry which strives to save as many protected

‘melkbos’ trees from each builder’s chainsaw as possible. All of this gives Kenton its unique

ecological charm as a resort along the Eastern Cape’s Sunshine Coast. In the stillness of the night one

often hears the call of a night jar, the hooting of a Cape Eagle owl, and the gentle ‘chirping’ of a

chorus tree frogs. It’s a charm that is fiercely protected by Kenton’s 900 property owners and their

highly committed ratepayers association, Rotary club, Business Forum and Round Table. To this day

these organisations run projects to keep the town clean and orderly and to save the tiny, vulnerable

blue duiker and a few other remaining species that still inhabit the forests.

While many of the properties are holiday homes, the rest are owned by retirees and young families

who have chosen a more relaxed and laidback lifestyle. There is a creative crèche, Bushken, for pre-

schoolers as well as a well-run and educationally-innovative Primary School, which arranges a variety

of sporting and other extra-mural activities including a very popular soapbox derby in its playing

fields every year. At secondary level, families can send their children to Port Alfred’s highly-regarded

secondary school some 26 kms away. Alternatively, there are a number of distinguished private

schools in Grahamstown some 60 kms inland. While Kenton has a medical centre with a resident

medical doctor, a dentist and a pharmacy, there are NetCare private-public partnership hospitals in

both Port Alfred and Grahamstown.

For holidaymakers and residents alike, Kenton offers a variety of outdoor and holiday activities such

as boating, fishing, windsurfing, horse riding, hiking, birding and swimming at Blue Flag beaches,

with a safe and sheltered lagoon for littlies at the Kariega river mouth. There are a variety of active

sporting clubs: angling, tennis and bowls. The churches are well represented. Within easy motoring

distance there is the Royal Port Alfred Golf Club with its magnificent views of the Sunshine Coast, the

Fish River Country Club and Woody Cape section of Addo Elephant Park. On the town’s doorstep

there are game farms and private game reserves which offer cruises up the river, followed by lunch

and a game drive. There is a marina and a floating restaurant on the Bushmans River. In town there

are coffee shops, restaurants and a pub. Last but not least there is “Homewoods” where you can sit

on the deck on a Sunday morning and eat a leisurely breakfast as you watch the ebb and flow of the

tide as it washes in and out of the lagoon at Kariega river mouth. In the words of the Eastern Cape’s

poet Chris Mann: “Calm rinses steadily through you. What follows could be grace. And then you’re

ready, to turn and go back into the hurly-burly.” (From his poem, “Heartlands”).

For those who need culture and a night life, Grahamstown is within striking distance. Once a year

you can enjoy the “once-in-lifetime” experience of “ten days of amazing” , the internationally

renowned National Festival of Arts held there over ten days at the end of June each year. And both

Port Alfred and Grahamstown have a variety of amenities, bookshops, shopping malls and theatres.

In both these towns there are clubs and communities that arrange talks, music concerts, art

exhibitions and other cultural events all year round. The science departments, scientific institutions

and environmental organisations surrounding Rhodes University provide a constant stream of public

lectures, talks and outings for those who want to further their interest in many things scientific.

Houses in Kenton range greatly in size, style and cost. Houses at the top end of the market generally

have river frontage with stunning views of the river mouths and the sea. A limited few are clustered

along a ridge on the town’s south western corner with views of the sea. Throughout the village there

are a range of cottages and bungalows, ideal for the average family or holiday-home owner. SEEFF

property Kenton on Sea boasts a wide selection of all these properties for sale ranging from

impressive villas and mansions, set on spacious plots with magnificent views of the sea and river

estuaries, to cottages and homes tucked away in various places throughout the village. SEEFF also

offers vacant plots for development: some exclusive, while others are located in secure, gated

developments within the village or across the two rivers in eco-lifestyle developments. SEEFF also

has a range of holiday-homes and properties to let.

Ek het die sleutelwoorde gekursifiseer waar hulle voorkom in die teks. Dit sal goed wees as hulle

almal op die openingsbladsy kan verskyn.

Ek het die name onderstreep van plekke wat as skakels kan dien vir verdere inligting, bv Addo

Olifantpark, of Grahamstad skole. Wie ookal die webtuiste opstel moet die skakels invoer.

Die inligting oor die Netcare Hospitale word in geel gemerk want dit moet as skakel dien en

miskien ontwikkel word.

Begin hier......

Kenton­on­Sea het begin as 'n vakansie­oord – 'n kampeerplek vir die afstammelinge van die

1820 Setlaars wat met ossewaens see toe gekom het van plase en dorpe in die omgewing,

sommiges so ver soos Bedford, om hul kersvakansie by die see deur te bring. Naby die mond

van die Boesmansrivier is daar tekens van Strandloper­skulpashope wat daarop dui dat hulle ook

eens hier gekamp het. Die kus is vandag nog net so ongerep en onontwikkeld soos destyds

behalwe vir die dorp wat in die 1940's as woongebied tot stand gekom het. Die infrastruktuur op

die strand is minimaal en slegs daar om Kenton se twee Blouvlagstrande in stand te hou.

Vakansiegangers en inwoners kan nog vandag, soos die Strandlopers en Setlaars van ouds,

wandel op 'n ongerepte strand .

Die dorp lê tussen die Boesmans­ en die Kariegarivermonde en word begrens deur the Joan

Muirhead Natuurreservaat aan die suidelike kusgrens. Gevolglik is uitbreiding in Kenton beperk.

Die skoonmaak van erwe word gereguleer deur die Departement van Bosbou wat poog om

soveel moontlik van die beskermde Melkhoutbome te weerhou van al wat 'n bouer is se

kettingsaag. Dit alles verleen aan Kenton sy unieke ekologiese karakter. In die stilte van die nag

kan mens dikwels die roep van die naguiltjie hoor, die toet van die Kaapse ooruil en die sagte

getjirp van 'n koor boompaddas. Hierdie karakter word entoesiasties beskerm deur Kenton se

900 eiendomeienaars en hulle hoogs toegeweide belastingbetalersvereniging, Rotariërs,

Sakeforum en Tafelronde. Tans bedryf hierdie organisasies projekte om die dorp skoon en

ordelik te hou en om die klein bedreigde blouduiker en 'n paar ander spesies wat nog in die bosse

voorkom te beskerm.

Baie van die eiendomme is vakansiehuise, maar ander word besit deur afgetredenes of jong

families wat 'n rustiger lewe verlang. Daar is 'n innoverende crèche, Bushken, vir voorskoolse

kinders en 'n goeie byderwetse Laerskool wat 'n verskeidenheid sport en ander buitemuurse

aktiwiteite aanbied insluitende 'n baie populêre jaarlikse kaskarreisies. Op sekondêre vlak kan

kinders die Port Alfred Hoërskool bywoon sowat 26km ver. Dit staan bekend as 'n goeie skool

waar kinders tot matriek kan skoolgaan. Alternatiewelik is daar 'n aantal bekende privaatskole in

Grahamstad sowat 60km die binneland in. Kenton het 'n mediese sentrum met 'n lokale mediese

dokter, 'n tandarts en 'n apteek en verder is daar 'n Netcare Hospitaal wat in vennooskap met die

regering bedryf word in beide Port Alfred en Grahamstad.

Kenton bied 'n verskeidenheid buitemuurse en vakansie­aktiwiteite aan vir vakansiegangers

sowel as inwoners, soos bootry, visvang, seilplankry, perdry, stap, voëlkyk en swem. Die dorp

spog natuurlik met twee Blouvlagstrande en 'n veilige en beskutte strandmeer vir kleintjies by die

mond van die Kariegarivier. Daar is verskeie bedrywige sportklubs soos visvang­, tennis­ en

rolbalklubs. Daar is verskeie Kerke teenwoordig in die dorp. Die Royal Port Alfred gholfklub met

sy pragtige uitsigte oor die Sonskynkus is binne maklike ryafstand van Kenton en so ook die Fish

River Country Club en Woody Cape gedeelte van die Addo Olifantpark. Daar is wildplase in die

omgewing en private wilparke bied bootritte aan in die riviere wat vir lang afstande bevaarbaar is.

Hierby ingesluit is middagete en 'n wildbesigtigingstoer. Daar is ook 'n marina en 'n drywende

restaurant op die Boesmansrivier. Daar is koffiewinkels, restaurante en 'n pub in die dorp. Laaste

maar nie die minste nie is daar “Homewoods” waar jy op 'n Sondagoggend op die dek kan sit en

'n luilekker ontbyt kan geniet terwyl die gety by die strandmeer aan die Kariegamond in­ en

uitspoel. In die woorde van die Oos­Kaapse digter Chris Mann: “Calm rinses steadily through

you. What follows could be grace. And then you’re ready, to turn and go back into the hurly­burly.”

(Uit die gedig, “Heartlands”).

Vir die wat 'n behoefte het aan kultuur en die naglewe, is Grahamstad binne trefafstand.

Eenmaal 'n jaar kan jy die unieke “ten days of amazing” ervaar wanneer die internasionaal-
beroemde National Festival of Arts aan die einde van Junie elke jaar oor 'n periode van 10 dae in

Grahamstad gehou word. En beide Port Alfred en Grahamstad het verskeie geriewe soos

boekwinkels, winkelsentrums en teaters. In beide hierdie dorpe is daar klubs en verenigings wat

praatjies reël asook musiekkonserte, kunsuitstallings en ander kulturele funksies die hele jaar

deur. Die wetenskapsdepartemente, wetenskapsinstansies en omgewingsorganisasies verbonde

aan Rhodes Universiteit bied 'n konstante stroom van openbare lesings, praatjies en uitstappies

vir díe met 'n belangstelling in die wetenskap.

Daar is'n wye spektrum van huise beskikbaar in Kenton. Huise aan die bopunt van die mark is

gewoonlik op die rivier geleë met asemrowende uitsigte oor die riviermond en die see. 'n Paar

huise bo­op 'n duin in die suid­westelike hoek van die dorp het pragtige uitsigte oor die see. Daar

is ook woonhuise of vakansiehuise vir 'n gemiddelde familie oral weggesteek in die dorp. SEEFF

Property Kenton­on­Sea kan voorsien in al hierdie behoeftes of dit nou 'n spoggerige villa op 'n

ruim erf is met heerlike uitsigte of gewoon net 'n woon­ of vakansiehuis iewers in die dorp.

SEEFF bied ook leë erwe vir ontwikkeling aan: party eksklusief terwyl ander geleë is in veilige

omheinde dorpsontwikkelings. Erwe is ook beskikbaar in eko­leefstyl ontwikkelings aan die

oorkant van beide riviere. SEEFF het ook 'n reeks vakansiehuise en eiendomme te huur.

49 Residential Homes For Sale in Kenton On Sea, Kenton On Sea

FROM R275,000 to R7,900,000

Kenton On Sea In the news

What is happening in the Eastern Cape property market?
The Bureau for Economic Research and Lightstone Properties have recently brought out research on business in general and on the property market, which makes interesting reading.   Although I am not an economist I am...

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Seeff Property Group website is accurate and up to date, Seeff Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.