Hierdie is ongetwyfeld vir die kieskeurige koper! Vandat jy by die huis instap beiindruk die groot oopplan leefvertrek, eetkamer en kombuis jou…. baie kaste en verskeie goed beplande graniet werkstasies, ‘n groot spenskas, ‘n gasstoof met...
Die erf en huis bied privaatheid en die pragtige omgewing skep 'n rustige, kalm en salige atmosfeer waarin jy kan ontspan en selfs van die huis af werk. Afwerking in die woning is luuks, en duursaam.
Die woonvertrekke is ruim en gesellig met...
Welcome to your dream home! This modern marvel offers an exquisite blend of contemporary design, spacious interiors, and abundant natural light, ensuring a lifestyle of comfort and luxury. Situated amidst breathtaking natural beauty, this property...
Kranspoort is not just a property investment, it is an investment in a lifestyle. The exclusive stands at the golf course are high in demand. Design and build your ideal home with the freedom granted by the Kranspoort Home Owner's Association and...
Is net die heel beste goed genoeg vir jou? Hierdie huis is beslis dan jou finale keuse- vandat jy daar stop en die rondom jou kyk- besef jy opgewonde….dis die een! Die eiendom bied alles waaroor jy net kan droom. Die uitleg is uitstekend beplan en...
This multi-level property is well-crafted and designed with attention to detail, using premium materials, and provides a lot of space and potential for different uses on each floor. Open-plan living areas, an indoor jacuzzi, and a built-in braai...
Dreaming of owning your slice of paradise? Act now before it is gone. Embrace the serene beauty of Kranspoort Wildlife and Security Estate, where only 3 exclusive stands remain available due to overwhelming demand.
Location? Ideal! Just 45 km from...
‘n Netjiese intrek-en- bly huis… alles reeds deur die verkoper gedoen. Hierdie huis laat jou opgewonde deurstap…. vanaf die netjiese tuin, die mooi houttrappies na die voordeur, die dekke, asook die groot alluminium voordeur nooi jou vriendelik na...
‘n Geleentheid om ‘n eiendom in Kranspoort te koop met ‘n ligging soos hierdie huis, gebeur baie selde. Hierdie huis is direk langs die wildreservaat geleë in ‘n baie stil cul-de- sac en maak dit moontlik om verskeie wildsoorte oa Koedoes,...
Welcome to your dream home in the heart of Kranspoort. This newly constructed, modern house offers a perfect layout with ample space and state-of-the-art finishes, ensuring an exquisite living experience.
The key features are as follows:
Spacious...