Die wel bekende bymekaar kom plek van boere en inwoners van hierdie plattelandse dorpie .....is te koop. Die eienaar wil afskaal. Hierdie eiendom het fantasiese potensiaal vir gastehuis met kroeg. 5 Gastekamers om die swembad. n Onthaal area met...