Erf te koop met pragtige uitsig oor die Hantamberge. Geleë naby Natuurreservaat. Erf grootte: 821 vierkante meters. Kom bou jou droomhuis in die pragtige plattelandse dorp. Naby Calvinia Hoërskool. Munisipale dienste beskikbaar. Skakel die agent vir...
Eksklusiewe Alleenmandaat
3 Slaapkamer woonhuis te koop in die pragtige dorp, Calvinia Noord Kaap.
Die woonhuis bied die volgende:
3 Slaapkamers. (Al die slaapkamers is toegerus met matte / 2 Slaapkamers met ingeboude kaste)
1 Vol Badkamer en...
4 Slaapkamer woonhuis te koop in die pragtige dorp, Calvinia Noord Kaap.
Die woonhuis bied die volgende:
4 Slaapkamers. (Al die slaapkamers is toegerus met matte, ingeboude kaste en dakwaaiers)
1 Vol Badkamer en "En-Suite" by...
Goed geleë kleinhoewe te koop in Calvinia
Hierdie landbou kleinhoewe van 488.1518 hektaar is goed geleë ongeveer 5 km vanaf Calvinia teen die pragtige Hantamberge.
Die ideale plek vir aftrede in n stil omgewing of vir diegene wat net in rustige...
Exclusive Sole Mandate.
Large vacant land measuring 1.50 hectare well located for sale in Calvinia, Northern Cape.
The plot is approximately 1.2km from town.
Usage Category: Residential
Owner not VAT registered.
Viewing of property on appointment...
Plot with store for sale in Calvinia town.
Plot 1277 square meters
Store approximately 69 square meters.
Come and build your home in this lovely country town.
For more information contact the agent.