4 Bedroom House For Sale in Bayview

R2,390,000


Monthly Bond Repayment R23,064.02
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No 2171698

Lieflike familie huis, in die populere Bayview. Loopafstand van die see en aktiwiteite

Lieflike familie huis, in die populere Bayview area. Hierdie ruim huis bestaan uit 4 slaapkamers en is loopafstand van die see.

Daar is ook 'n moontlikheid van 'n woonstel.

'n Gevestigde tuin met besproeing. Groot en ruim vertrekke. As jy lief is vir onthaal en kuier om die braai, dan is hierdie eiendom net reg vir jou.



Features

Bedrooms 4
Bathrooms 2
Recep. Rooms 3
Study 1
Garages 4
Land Size 879m²
Monthly Rates R600.00

Agent Contact Details

Margriet van Vuuren
Mossel Bay

Cell 0825565134
Office (044) 6905227

Message the Agent

1 of 1