193m² Vacant Land For Sale in Hartenbos Central

R385,000


Monthly Bond Repayment R3,715.33
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No 2273230

Erf beskikbaar in ontwikkeling op oewer van die Hartenbosrivier - rustig en vreedsaam

Kom bele in 'n erf in hierdie ontwikkeling en ervaar die rustigheid. Kies self of jy permanent wil bly of net vir vakansie. Daar is ontwerpvoorskrifte vir die wonings beskikbaar. Bou jou droomhuis hier op die oewer van die Hartenbosrivier. Genoeg plek vir die kinders om heerlik te baljaar. Ideale ligging vir die liefhebber van watersport. Geniet van die mooi natuurskoon terwyl jy van jou huis af roei tot by die mond.

Gerieflik by die N2. Baie goed gelee naby alle besighede, dokters en skole in Hartenbos (1.77km) en Mosselbaai (ongeveer 4km).





Features

Land Size 193m²

Agent Contact Details

Margriet van Vuuren
Mossel Bay

Cell 0825565134
Office (044) 6905227

Message the Agent

1 of 1