4 Bedroom House For Sale in Neserhof

R1,188,000


Monthly Bond Repayment R11,464.46
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No 2159372

Asemrowende trek in en bly woning / Breathtaking move in and stay house.

Hierdie prag woning is 'n trek in en bly eenheid vir 'n familie.
Hierdie woning bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers, ruim leef vertrekke, rustige studeer kamer wat oor die swembad uityk, 'n kombuis wat die hart van die woning is. Boonop al hierdie pragtige vertrekke is daar 'n onderdakse ingeboude braai met 'n jacuzzi en 'n juweel van 'n swembad. Dan praat ons nie oor die 2 masiewe store wat op die erg gebou is vir stoorplek, of wat omgesit kan word in woonstelle. Die tuin is in 'n uitsteikende kondisie met die groot bome wat skadu gee vir die grootste gedeelte van die voortuin.
HIERDIE IS SOWAAR 'N WINSKOPIE!!! Moet nie die eiendom deur u vinngers laat val, Skakel vadag nog om die prag woning to besigtig.

This is a beautiful house for a family ready just to move in.
This gorgeous house consist of 4 bedrooms, 2 bathrooms, spacious living areas, a study that oversee the relaxed swimming pool, a lovely kitchen that is the heart of the house. Except for these beautiful rooms, outside is a lovely build in braai under cover, a Jacuzzi and then the stunning swimming pool. On the property are 2 massive store rooms that can be used for storage or you can turn them into flat lets. The garden is in a exquisite condition with big trees for shade and a relaxed atmosphere. THIS IS AN ABSOLUTE BARGAIN!!! Don't miss out on this opportunity, call today to view this property.

Features

Bedrooms 4
Security Yes
Bathrooms 2
Recep. Rooms 3
Study 1
Garages 2
Land Size 1,451m²
Pool Yes
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R667.00

Agent Contact Details

Louis Gilbert
Klerksdorp

Cell 0721015843
Office (018) 468 2276

Message the Agent

1 of 1