2 Bedroom House For Sale in Wilkoppies

R1,075,000


Monthly Bond Repayment R10,373.98
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No 2647268

AFTREEPLEK

Op soek na n lieflike 2 slaapkamer aftreeplekkie in n rustige omgewing?
Dan is hierdie een net vir jou bedoel! Kom kyk gerus of ek oordryf.
Jy gaan aangenaam verras wees,
Moenie te lank uitstel nie want as die nuus eers versprei, gaan hy nie vir lank in die mark bly nie.
Dis vir persone bo 50 .Rustige veilige omgewing. Pre-Paid krag.
Bel my gerus.

Features

Bedrooms 2
Security Yes
Bathrooms 2
Garages 1
Land Size 295m²
Carports/Parkings 1
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R450.00
Monthly Levy R760.00

Agent Contact Details

Message the Agent

1 of 1