4 Bedroom House For Sale in Wilkoppies

R2,675,000


Monthly Bond Repayment R25,814.33
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No 2381982

Luxurious Estate Living / n Luukse Landgoed Leefstyl

Vandat jy die ingangsportaal betree omhels die weelderige huis jou met sy warmte en eksklusiwiteit. n Wenteltrap na die boonste verdieping waar oopplan leefareas en kombuis die spasie vul. Die binnenshuise kuierarea kyk uit oor die veld en dit gee n landelike gevoel. n Lieflike kuierstoep dra by tot die gasvrye atmosfeer in die huis. Die slaapkamers is ruim en elke het sy eie badkamer. n Lokaal op die onderste vlak verleen hom daartoe om in te rig as lieflike kantoor of n teater kamer.

Features

Bedrooms 4
Bathrooms 4
Recep. Rooms 3
Study 1

Agent Contact Details

Annelize Schalkwyk
Klerksdorp

Cell 0786828097
Office (018) 468 2276

Message the Agent

1 of 1