9 Properties and Homes For Sale in Orania, Orania, Northern Cape

SOLE MANDATE
7 Photos
Mapped
FEATURED

R490,000

500m² Vacant Land For Sale in Orania

Land Size 500m²

Prima ligging!! Erwe te koop LOOPAFSTAND van die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania!

ALLEENMANDAAT

Hierdie erwe beskik oor massiewe Dennebome, Pekanneut Bome, beeldskone natuur!

-Elke erf beskik oor 'n vesel (Fibre) aansluiting vir internet...

SOLE MANDATE
47 Photos
Mapped
FEATURED

R5,750,000

5 Bedroom House For Sale in Orania

Bedrooms 5
Bathrooms 4
Garages 4
Floor Size 249m²
Land Size 8,000m²

ALLEENMANDAAT

Hierdie is 'n historiese eenheid te koop, en jy wil dit nie misloop nie!

Masiewe erf (8000m2) met 2 wooneenhede op.

HOOFHUIS:
- 3 slaapkamers
- 2 vol badkamers (1 is en-suite)
- Ruim leefarea met oopplan kombuis
- Groot...

SOLE MANDATE
28 Photos
Mapped
FEATURED

POA

3 Bedroom House For Sale in Orania

Bedrooms 3
Bathrooms 2
Garages 2
Floor Size 212m²
Land Size 405m²

Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!

Seeff Orania bied aan:

Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!

Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter,...

SOLE MANDATE
12 Photos
Mapped
FEATURED

R2,700,000

5,279m² Small Holding For Sale in Orania

Bedrooms 1
Bathrooms 1
Floor Size 60m²
Land Size 5,279m²

0.5Ha Stukkie hemel te koop!

Hierdie geleentheid wil jy nie misloop nie!

Die Kleinhoewe bied:

- 49 Pekanneutbome (20+ jaar oud)
- 0.4Ha Waterregte ingesluit
- Bestaande huis met oopplan ontwerp, teen die koppie
- Privaat geleë met egte...

SOLE MANDATE
19 Photos
Mapped
FEATURED

R2,950,000

1Ha Small Holding For Sale in Orania

Bedrooms 3
Bathrooms 2
Garages 2
Floor Size 222m²
Land Size 1Ha

1 Hektaar Kleinhoewe met 3 Slaapkamer Huis te koop!

ALLEENMANDAAT

Verlang jy na ruimte? Mooi sonsondergange? Stilte en vrede?

Dan is hierdie dié plek vir jou!

Hierdie kleinhoewe beskik oor:

- 3 Slaapkamer huis
- Dubbel motorhuis vir...

SOLE MANDATE
10 Photos
Mapped
FEATURED

R1,270,000

2 Bedroom Guest House For Sale in Orania

Bedrooms 2
Bathrooms 1
Floor Size 43m²
Land Size 327m²

Beleggingsgeleentheid! Tolbos Gastehuis te Orania!

MEUBELS NIE INGESLUIT NIE

Hierdie gastehuis is geleë reg oorkant die skoonste publieke gemeenskapswembad in die land!

Reeds geregistreer om bedryf te word as gastehuis en beskik oor tonne...

SOLE MANDATE
18 Photos
Mapped
FEATURED

R1,590,000

2 Bedroom House For Sale in Orania

Bedrooms 2
Bathrooms 2
Floor Size 93m²
Land Size 500m²

Baie netjiese 2 Slaapkamer steenhuis te koop.
Hoekerf met BESIGHEIDSREGTE

ALLEENMANDAAT

-Lae onderhoud
-Braaiarea
-Privaatheid word gebied deur 'n buitemuur
-Gedeelte wat omskep kan word in 1 Slaapkamer woonstel of selfs net 'n ekstra...

27 Photos
Mapped
FEATURED

POA

2 Bedroom Freestanding For Sale in Orania

Bedrooms 2
Bathrooms 2
Garages 2
Floor Size 258m²
Land Size 1,159m²

!! BELEGGING BELEGGING BELEGGING !!

Gevestigde Besigheid en 2 slaapkamer huis met woonstel te koop in Orania!

Bavaria Brouery is 'n egte Duitse-bierbrouery sedert 2013 met gevestigde kliënte-basis. Die bier word tradisioneel gebrou volgens die...

22 Photos
Mapped
FEATURED

R2,840,000

2 Bedroom House For Sale in Orania

Bedrooms 2
Bathrooms 2
Garages 2
Floor Size 191m²
Land Size 2,080m²

Juweel van 'n plekkie! Pragtige 2 slaapkamer huis te koop in Orania! Huidiglik bekend as die "dwergie-huis" (LW. dwergies nie ingesluit nie).

Die huis beskik oor 2 ruim slaapkamers, albei het toegang tot die stoep. Hoofslaapkamer beskik oor 'n...

1 - 9 of 9
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy