3 Bedroom House For Sale in Vleesbaai

R3,800,000


Monthly Bond Repayment R33,581.01
Calculated over 20 years at 8.75% with no deposit.

Web Ref No 2838507

Vakansiehuis gelee in die unieke kompleks van Vleesblaai.

Die lieflike vakansie huis is lekker oop plan ontwerp wat n gevoel van ruimte gee. Die huis het die volgende geriewe: Oop leefvertrek met n groot kaggel, waar jy vuurtjie kan maak vir die koue winter aande. Oop kombuis met n aparte opwas kamer met skottelgoedwasser en wasmasjien. Met die trappe op is daar n groot familie kamer waar jy lekker kan ontspan voor die TV. Met die trappe af is 3 slaapkamers, n gaste toilet en aparte badkamer. Die hoofslaapkamer het sy eie badkamer. Die kamers stap uit op n balkon met n mooi uitsig op die see.

In die dubbel garage is daar nog n vertrek wat tans gebruik word as n stoorkamer met sy eie aparte toilet en stort wat moontlik omskep kan word in n woonstel. Die huis is stap afstand van Vleesbaai se goue strand en lekker getypoel. In Vleesbaai is daar een strandwinkel waar jy die nodige kan koop. Mosselbaai is so 30 min se ry vanaf Vleesbaai op die N2 langs die tuin roete. Karmosyn is n veilige kompleks binne Vleesbaai en toegang is deur n elektroniese hek wat deur die eienaar beheer word. Die ideale vakansie huis by n unieke kusdorpie.















Features

Bedrooms 3
Bathrooms 3
Recep. Rooms 3
Floor Size 406m²
Garages 2
Land Size 1,071m²
Monthly Rates R600.00

Agent Contact Details

Jaco Snyman
Mossel Bay

Cell 071 603 1962
Office (044) 6905227
Lorraine Frames
Mossel Bay

Cell 0832648797
Office (044) 6905227

Message the Agent

1 of 1