X

13,238Ha Farm For Sale in Keetmanshoop Central

R13,900,000

Web Ref No CLS3162

Suideplaas te koop

Plaas is geleë in die driehoek tussen Keetmanshoop , Aroab en Koës. Waiver is in plek.
Wildwerend omhein aan 3 grense met Jakkalsproef onder. 28 Binnekampe en 22 Boorgate met 11 waterinstellasies. Sterk water.
Drakrag is 1:5 SSU of 1:40 LSU.
"Binneplaas" maw geen publieke paaie grens aan die grond nie.
3 Werkershuise wat nuut oorgedoen is.
Plaashuis het aandag nodig. Skuur en nog buitegeboue.
Ongeveer 150 Springbokke en 20 Gemsbokke. Baie Koedoes en kleinwild soos Steenbokke, Duikers en Hase.
Reënval gemiddeld is 150-200mm per jaar.
Grondtipes is gedeeltelik kalk veld en gedeeltelik rooi Kalahari veld.
CC geregistreerd.

600 Skape ook opsioneel te koop.

Features

Zoning Agricultural
Floor Size 1,148m²
Land Size 13,238Ha

Broker Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy