X

3 Bedroom Freestanding For Sale in Calvinia

R4,250,000


Monthly Bond Repayment R46,057.55
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RLS933263

Small Holding for Sale in Calvinia

Goed geleë kleinhoewe te koop in Calvinia

Hierdie landbou kleinhoewe van 488.1518 hektaar is goed geleë ongeveer 5 km vanaf Calvinia teen die pragtige Hantamberge.
Die ideale plek vir aftrede in n stil omgewing of vir diegene wat net in rustige omgewing wil woon.

Verbeteringe:
Goed opgepaste 3 slaapkamer huis wat die volgende bied:
3 x Slaapkamers
Oopplan eet- en sitkamer (Leefarea)
Groot kombuis met spens.
Groot vertrek teenaan kombuis as opwaskamer / vleiswerk.
Dubbele Motorafdak.
2x Badkamers.
Huis grootte +- 264 vierkante meter.

Groot Stoor (+- 96 vierkante meter)
Afdak teenaan stoor (+- 72 vierkante meter)

Watervoorsiening;
2x Boorgate toegerus met sonpompe.
1x Boorgat nie toegerus nie.
Watertenke by huis - 2x 2500 Liter en 2x 5000 Liter
Sigdam - vanaf berg en dorpsdam uitloop.

Veesuipings:
1x Watertenk - 1500 Liter met twee veesuipings.
Sementdam met 1x 5000 liter watertenk.

Kragvoorsiening:
Ten volle toegeruste sonkrag stelsel wat die huis en stoor bedien.
Evkom "prepaid" beskikbaar.

Omheining:
Ten volle omhein met "Jakkalsproef".
Een binne kamp.

Sekuriteit:
Volledige diefwering met veiligheishekke by huis.
Alarm by huis.
Veiligheidsligte by huis en stoor.

Los goedere op kleinhoewe word saam verkoop. Lys op aanvraag beskikbaar vir ernstige kopers.

Eienaar is nie BTW geregistreer nie.

Eiendom is "Prosopis" bome vry.

Vesel Internet ("Fibre") beskikbaar.

Hierdie is n goeie geleentheid om n stukkie landbougrond te besit teen die Hantamberge en ideaal vir diegene wat selfversorgend wil woon maar nie ver van dorpsgeleenthede nie. Ook ideaal vir toeriste-attraksies.

Moenie huiwer nie. Skakel die agent vir verdere inligting of besigtiging.

Besigtiging slegs per afspraak.

Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 2
Recep. Rooms 2
Dom. Accom. 1
Garages 1
Land Size 488Ha
Carports/Parkings 1
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy