211m² Vacant Land For Sale in Hartenbos Central

R425,000


Monthly Bond Repayment R4,101.34
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No 2273030

Erf beskikbaar in ontwikkeling op oewer van die Hartenbos Rivier - mooi natuurskoon

Kies self of jy permanent wil bly of net wil belê in 'n vakansiehuis. Bring die roeibootjies en kom ontspan op die Hartenbos Rivier. Hier baljaar die kinders tot hulle moeg is. Ervaar die rus en vrede in hierdie ontwikkeling. Ontwerpvoorskrifte vir wonings is beskikbaar.

Gerieflik naby die N2. Baie goed geleë naby alle besighede, dokters en skole in Hartenbos (1.77 km) en Mosselbaai (ongeveer 4 km).



Features

Land Size 211m²

Agent Contact Details

Margriet van Vuuren
Mossel Bay

Cell 0825565134
Office (044) 6905227

Message the Agent

1 of 1