Monthly Bond Repayment R16,439.84
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RLS947901
'n Juweel in die Karoo!
Pragtige 3 slaapkamer huis te koop in Hopetown.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n inloopkas, badkamer met 'n groot stort, bad en toilet. Die kombuis is modern en beskik oor 'n inloopspens en opwasarea. Die leefarea is ruim met 'n gaste toilet. Waterverkoeler reg deur die huis om elke vertrek heerlik koel te maak vir daardie warm somersdae.
'n Heerlike buite kuier area met 'n ingeboude braai!
Pragtige tuin met die mooiste blomme, besproeiing ingesluit.