Monthly Bond Repayment R6,502.24
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RLS950320
Jackpot - Opknappers se droom!!!
'n Goed geleë 4 slaapkamer huis te koop in Hopetown.
Met die nodige opknappings kan hierdie 'n juweel van 'n huis word. Die huis beskik oor dik mure wat die huis heerlik koel hou in die sommer. Meeste vertrekke het houtvloere. Die kombuis beskik oor 'n elektriese stoof. Dit is geleë naby besighede, skool, kerke. Agter die huis is daar genoeg spasie om 'n heerlike kuierarea/tuin/groentetuin te skep.
Features
Bedrooms 4
Security Yes
Bathrooms 1
Recep. Rooms 2
Study 1
Garages 1
Land Size 669m²
Pets Allowed Yes