X

3 Bedroom House Sold in Modimolle

R1,800,000


Monthly Bond Repayment R19,506.73
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RLS951972

3 Bedroom Retirement House for Sale

Pragtige 3 slaapkamer huis te koop in Aftreeoord in Modimolle.

Tree af in gerief in 'n stil, veilige en rustige omgewing. Bosveldsig is 'n gewilde aftreeoord in Nylstroom vir persone van 50 jaar en ouer

Die netjiese huis bied die volgende:

3 slaapkamers - hoofslaapkamer met en suite badkamer en lugversorger
2 badkamers
Ruim oopplan sit en eetkamer met kombuis
Kombuis en opwas is afsonderlike
Baie kaste met uittrek laaie vir ekstra gerief, graniet top en dubbel ooghoogte oond

Die leef vertrek loop uit op ruim lapa met ingeboude braai - gerieflik naby die eetkamer en kombuis area.

Die gordyne is ingesluit en troeteldiere kan aangehou word.

Baie netjiese privaat tuin en verskeie sitrus bome. Hier is 2 water tenks met drukpomp sodat daar altyd water is vir die huishouding.

Die dubbelmotorhuis het ook dubbel afdak voor

Die 5 kw "inverter" verseker dat beurtkrag nie regtig impak maak nie

Fibre internet is beskikbaar in die aftreeoord

Kom kyk gerus na hierdie aftreehuis - dis gereed vir intrek en woon.

Features

Bedrooms 3
Bathrooms 2
Recep. Rooms 2
Floor Size 221m²
Garages 2
Land Size 617m²
Carports/Parkings 2
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R1,200.00
Extras

5 kw inverter
fibre internet
retirement village
pet friendly

Agent Contact Details

Dawid Lombard
Non-Principal Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 339 313 8)

Cell 083 251 9067
Office (014) 8800240
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy