X

3 Bedroom House For Sale in Modimolle

R1,800,000


Monthly Bond Repayment R19,506.73
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RLS955204

3 Bedroom Retirement House for Sale

Aftreehuis met uitsig oor die wye bosveld, groen gras en lieflike bome te koop in Modimolle

Hierdie 3 slaapkamer huis is ideaal vir mense wat hou van die bosveld.

Koffie in die oggend of "sundowner"in die middag in die lapa is die lewenswyse

Netjies huis met 2 badkamers
Oopplan sit en eetkamer
Kombuis met baie kaste en afsonderlike opwas gedeelte
Dit loop uit na die ruim grasdak lapa met uitsig na buite.

Die hele huis is geteël en toegerus met 2 lugversorgers
'n 2.4Kva inverter en petrol kragopwekker is ingesluit
Daar is ook 'n gas waterverwarmer indien nodig.

Die dubbel motorhuis het outomatiese houtdeur en dubbel motorafdak voor

Baie netjiese tuin

Die "tuin"buite maak van hierdie huis 'n unieke en spesiale woning.
Groot bome verskaf koelte en plek vir voëls om nes te maak.
Ideaal om saam met die familie te kuier en braai.
Die perde kom van tyd tot wei teen die draad en duikers is ook gereelde gaste.

Dink: Die son sak in die weste, die voëls kwetter in die bome en die vleisie braai op die kole

Dis 'n lewensstyl aftrede in veilig en rustige omgewing.

Kontak ons gerus as hierdie jou idee van aftrede is.

Features

Bedrooms 3
Bathrooms 2
Recep. Rooms 2
Garages 2
Land Size 594m²
Carports/Parkings 2
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R1,090.00
Extras

Bushveld View
Birdwatching

Agent Contact Details

Dawid Lombard
Non-Principal Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 339 313 8)

Cell 083 251 9067
Office (014) 8800240
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy