Monthly Bond Repayment R13,275.41
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RLS957847
2 Bedroom House for Sale in Modimolle
Aftreehuis te koop in Modimolle
Ideale aftreeplek vir 50 plus persone sonder afhanlikes, in 'n rustige, veilige en stil bosveldomgewing.
Die huis bied: 2 slaapkamers (hoofslaapkamer met en suite badkamer en skuifdeur na buite) 2 badkamers Oopplan sit/eetkamer Die kombuis vorm mooi eenheid met die leefarea Daar is afsonderlike opwas area langs die kombuis
Langs die dubbel motorhuis is 'n ruim karavaanafdak.
'n Rustige atmosfeer word geskep in die tuin met paar koelte bome, groen gras en plante.