X

28Ha Small Holding For Sale in Nieuwoudtville

R2,365,000


Monthly Bond Repayment R25,629.67
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RLS949744
Eksklusiewe Alleenmandaat

Goed geleë kleinhoewe te koop in Nieuwoudtville, Noord-Kaap.

Hierdie landbou kleinhoewe van 28.6770 hektaar is goed geleë ongeveer 2.2 km vanaf Nieuwoudtville, die bolstad van die wêreld en bekend vir mooi veldblomme gedurende Augustus en September jaarliks in reën seisoen.

Die ideale plek vir aftrede in n stil omgewing of vir diegene wat net in rustige omgewing wil woon en werk vanaf die huis.

Verbeteringe:

Goed opgepaste 2 slaapkamer huis wat die volgende bied:

2 x Slaapkamers

Sitkamer (Leefarea)

Kombuis met ingeboude kaste.

Groot vertrek teenaan kombuis as opwaskamer.

1 x Badkamer.

Watervoorsiening;

1x Boorgat toegerus met windpomp.

Watertenk by huis - 2500 Liter


Veesuipings:

1 x Watertenk.

Kragvoorsiening:

Evkom "prepaid" beskikbaar.

Omheining:

Ten volle omhein.

Sekuriteit:

Volledige diefwering met veiligheishekke by huis.

Veiligheidsligte by huis.

Ekstra tot hierdie eiendom:

Selfoon toring op vaste kontrak wat jaarlikse inkomste lewer.

Eienaar is nie BTW geregistreer nie.

Hierdie is n goeie geleentheid om n stukkie landbougrond te besit en ideaal vir diegene wat buite dorpsgebied maar nie ver van dorpsgeleenthede wil woon nie.

Moenie huiwer nie. Skakel die agent vir verdere inligting of besigtiging.

Besigtiging slegs per afspraak.

Features

Bedrooms 2
Bathrooms 1
Recep. Rooms 1
Garages 1
Land Size 28Ha
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy