Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!
Seeff Orania bied aan:
Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!
Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter, luukse afwerking- die lys gaan aan...
Hierdie juweel bied:
- 3 ruim slaapkamers met ingeboude kaste - Hoofslaapkamer met en-suite badkamer - Vol toegeruste gaste-badkamer met bad en stort, wasbak en toilet - Beide badkamers is uitgeteel tot teen die plafon - Prag kombuis met ontbythoekie, bedek met unieke marmerblaaie - Ingangsportaal met breë gang vol toegerus met ingeboude kaste - Baie...baie pakplek! - Aparte opwasarea - Dubbelmotorhuis, maklik omskepbaar in 'n woonstel. Reeds ingeboude kaste - Dubbelparkering (geplavei) - Songeiser gekoppel met geyserwise sisteem - Goed versorgde tuin met pragtige uitleg - Besproeiingstelsel
en nog vele meer!
Moet nie hierdie geleentheid misloop nie!
Perfek vir 'n gastehuis.
Kontak ons spoedig vir meer inligting!
Verblyfreg VEREISTE
Finansiering beskikbaar deur OSK, ons kan u bystaan daarmee.