X

1Ha Small Holding For Sale in Orania

R2,950,000


Monthly Bond Repayment R31,969.36
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RLS946102

Kleinhoewe met 3 slaapkamer huis te koop in Orania!

1 Hektaar Kleinhoewe met 3 Slaapkamer Huis te koop!

ALLEENMANDAAT

Verlang jy na ruimte? Mooi sonsondergange? Stilte en vrede?

Dan is hierdie dié plek vir jou!

Hierdie kleinhoewe beskik oor:

- 3 Slaapkamer huis
- Dubbel motorhuis vir potensiële woonstel/stoorspasie
- Geplaveide afdakke met spasie vir 3 parkerings
- Kombuis met groot koolstoof, ingeboude kaste en ontbythoekie
- Badkamer met stort en bad
- Braai en kuierarea
- Groot tuin met verskeidenheid vrugte en sitrusbome met volledige besproeiingstelsel
- Groot oop onontwikkelde stuk (0.5Ha) met groen strook aan die agterkant, asook onbelemmerde uitsig na die koppie
- Breë druiweprieël aan die voorkant
- 5KW sonkragstelsel (ongeveer 18 maande oud) steeds onder waarborg
- Ruim leefarea
- Opgaardam vir reënwater asook JoJo tenk
- Sterk boorgat met eie sonpanele om pomp aan te dryf
- Groentetonnels met volledige besproeiingstelsel
- Nog vele uitbreidingspotensiaal!

Geleë in Vluytjeskraal 272, Kambro Landskap net buite die dorp.

Baie eksklusiewe eiendom, moet dit nie misloop nie!

VERBLYFREG VEREISTE

Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 2
Recep. Rooms 2
Floor Size 222m²
Garages 2
Land Size 1Ha
Carports/Parkings 3
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Gustav Bronkhorst
Orania

Cell 072 664 1225
Office (072) 3264316
WhatsApp Me
Bennie Hoffman
Orania

Cell 072 326 4316
Office (072) 3264316
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy