Monthly Bond Repayment R29,260.09
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RLS946996
Half Hektar (0.5Ha) Hoewe in die bekende "Oude Boord" te Orania met huis
0.5Ha Stukkie hemel te koop!
Hierdie geleentheid wil jy nie misloop nie!
Die Kleinhoewe bied:
- 49 Pekanneutbome (20+ jaar oud) - 0.4Ha Waterregte ingesluit - Bestaande huis met oopplan ontwerp, teen die koppie - Privaat geleë met egte plaasatmosfeer - Moontlikheid vir verdere ontwikkeling (skakel vir navrae en meer inligting) - Geleë in Orania-Wes op die grens van die "ou dorp" (OAB) - Huis beskik oor 'n sonkragstelsel (5KW) en sonkrag-waterverhittingstelsel - Versorgde tuin