X

3 Bedroom House To Let in Kranspoort

R18,000 pm

Web Ref No RLS955577

Besonderse woonhuis in gesogte area - kom kyk self!

Die erf en huis bied privaatheid en die pragtige omgewing skep 'n rustige, kalm en salige atmosfeer waarin jy kan ontspan en selfs van die huis af werk. Afwerking in die woning is luuks, en duursaam.
Die woonvertrekke is ruim en gesellig met oopplan kombuis eetkamer sitkamer, en TV kamer met braai area. Daar is ook 'n aparte waskamer en stryk kamer. Die leefvertrekke loop uit op die stoep, en swembadarea.
Daar is 3 slaapkamers met ensuite badkamers, en ook 'n gaste badkamer. Dubbel motorhuise met ingeboude kaste en die tuin is besonders mooi en word een met die natuurlike omgewing. Die eiendom is toegerus met 'n sonnestelsel en omskakelaar vir ondersteuning gedurende beurt krag dae.
Kranspoort bied 4x4 roetes, staproetes, wandelpaaie, 'n 9 putjie gholfbaan, visvangdam en verskeie piekniek plekke. Net 2 ure se ry van Pretoria en Johannesburg op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 5km van Loskopdam.
Om hierdie besonderse woning te besigtig en die Kranspoort leefstyl op sy beste te ervaar, kontak my gerus vir 'n afspraak.

Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 3.5
Recep. Rooms 3
Study 1
Garages 2
Pool Yes

Lease Details

Lease Period 12 months
Available 01 May 2024

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy