Hierdie tuinwoonstel is beskikbaar om te huur. Dit is losstaande van die hoofhuis. Dit bestaan uit 'n oopplan kombuis/woonkamer. Een ruim slaapkamer met badkamer. Daar is ook 'n bo- vertrek wat gebruik kan word. Baie privaat met eie veilige parkeerplek.
Alle dienste en wifi is ingesluit. Ongelukkig nie dierevriendelik. Geskik vir 'n enkel persoon of klein gesin.