SHOWING AREA PROFILE 1 OF 1
 

Grahamstown at a glance

The Eastern Cape stretches from Plettenberg Bay in the west, along the spectacular Wild Coast with its rugged, rocky cliffs and dense green bush, to the Kwazulu-Natal border in the north-west. The Indian Ocean is warm and temperate.
 
The major cities of the Eastern Cape are Port Elizabeth, situated on Algoa Bay, and East London. The capital city is Bisho with Grahamstown and Uitenhage also being important towns.
 
Grahamstown is home to Rhodes University and some excellent private schools for boys and girls. Uitenhage is well known for its automotive manufacturing industry. This industry is a major source of employment in the region and large numbers of cars are exported each year.
 
Many of the coastal towns are major holiday destinations with visitors flooding into the Garden Route and Sunshine Coast from elsewhere in South Africa as well as overseas. Knysna, Port Alfred, Plettenberg Bay, and Jeffreys Bay have all grown tremendously as people have invested in holiday homes, taking advantage of the mild climate and superb beaches.
 
There is much fertile land and agriculture is important. Fruit, especially pineapples, form a significant crop; coffee and tea are also cultivated. Maize and sorghum are grown and cattle farming is of particular significance as a subsistence activity. The predominant activity in the Karoo is sheep farming.
 
There is excellent potential for forestry. The coastal areas receive good summer rainfall and have a moderate climate, becoming more sub-tropical to the north-west. The Tsitsikamma National Park on the southern border is home to a dense indigenous forest.
 
From the bright lights of the coastal cities to rural villages, the Eastern Cape offers a little bit of everything. Towns like Grahamstown and Graaf-Reinet are steeped in history and tradition. Jeffreys Bay and St Francis Bay offer sandy beaches and perfect waves, and the Tsitsikamma some of the country�s most breathtaking hiking trails.
 
Each place offers something uniquely Eastern Cape.
 

Die Oos­Kaapse ‘Sonskynkus’ strek al langs die R72­roete vanaf Port Elizabeth in die weste

langs honderde kilometers sandstrande, deur Kenton­on­Sea en Port Alfred,tot by Oos­Londen in

die ooste. In die noorde word dit begrens deur Grensgebied, waar die Xhosanasie vir die eerste

keer in aanraking gekom het met die Boere en die Britse Setlaars, in die middel van die 18de

eeu. Oorloë tussen die Xhosas en die twee Europese nasies, wat in 1779 begin het, het vir 100

jaar aangehou.

Soos die naam aandui geniet die Sonskynkus meer sonskynure per jaar as enige ander plek op

die Suid­Afrikaanse kuslyn. Uitgestrekte strande lê ongerep. Drie strande geniet Blouvlag-
status het en word gemonitor vir veiligheid en netheid deur die Wild­ en Omgewingsvereniging

van SA in samewerking met die betrokke munisipaliteite .

Daar is 10 riviere wat in die see vloei. Dit bied beskutte swemareas, waar onder andere met

kano's en bote in die ongerepte riviermondings en strandmere gespeel kan word. Die area is ryk

in biodiversiteit met 5 van SA se 7 biome hier teenwoordig en 480 van sy 858 voël spesies. Die

area is malariavry.

Die Addo Olifantpark, die enigste wat die 'Groot 7' aanbied, lê binne die gebied, soos ook

verskeie privaatwildreservate; Shamwari, Amakhala, Pumba, Lalibela, Kariega, Sibuya,

Mansfield, Oceana en verskeie ander. Daar is ook verskeie natuurreservate; Kaprivier, Thomas

Baines, Waters Meeting en Woody Cape, wat deel is van Addo.

Dit alles maak hierdie area een van die populêrste vakansiebestemmings in die land. Terwyl daar

volop buitemuurse en avontuur­aktiwiteite soos stap, bootry, visvang, branderplankry en gholf is,

het inwoners nie 'n tekort aan geriewe soos winkels, skole, mediese dienste and kultuuraktiwiteite

nie.

Die universiteitsdorp van Grahamstad is 60km vanaf Kenton­on­Sea, 42kms vanaf Port Alfred en

68km vanaf Alexandria. Die dorp het bekende privaatskole en word internasionaal erken vir sy

jaarlikse National Festival of Arts. Verder het Port Alfred, Kenton on Sea en Alexandria almal

goeie chréches en laerskole, met goeie openbare sekondêre skole beide in Port Alfred en

Alexandria. Daar is twee NetCare Privaathospitale in Port Alfred en Grahamstad respeltiewelik,

wat in samewerking met die Departement van Gesondheid bedryf word.

Daar is nege stede en dorpe binne hierdie gedeelte vand die Sonskynkusgebied; Port Elizabeth,

Alexandria, Cannon Rocks, Boknes, Kenton­on­Sea, Port Alfred, Bathurst, Kleinemonde en Oos-
Londen. SEEFF Kenton on Sea het eiendomme te koop in al hierdie dorpe behalwe die twee

stede Port Elizabeth en Oos­Londen en ook Kleinemonde. SEEFF se voorraad eiendomme sluit

in plase, standplase vir ontwikkeling, strandhuise, vakansiehuise en luukse argitekontwerpte

huise . Verder bied SEEFF ook eiendomme te koop aan in veiligheids­ en aftree­oorde in die

omgewing. Ter afsluiting is SEEFF wyd betrokke by die die verkryging van eiendomme om te

verhuur, veral vakansiehuise. Kortom, SEEFF kan jou help om te vind waarna jy soek, of jy

permanent hier wil kom bly en of jy 'n heerlike ontspanne vakansie by die see wil geniet.

Vir meer inligting oor geriewe en eiendomme beskikbaar in elk van hierdie plekke, sien

afsonderlike beskrywing van elke dorp.

11 Residential Homes For Sale in Grahamstown

FROM R950,000 to R4,500,000

Grahamstown in the news

What is happening in the Eastern Cape property market?
The Bureau for Economic Research and Lightstone Properties have recently brought out research on business in general and on the property market, which makes interesting reading.   Although I am not an economist I am...

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Seeff Property Group website is accurate and up to date, Seeff Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.