R720,000
R720,000
2 Bedroom House For Sale in Bela Bela
2
Bedrooms
1.5
Bathrooms
2
Parkings
Ref. RLS964598
Floor 117.00 m²
Monthly Repayment
R7,067.83
Dawid Lombard
Dawid Lombard Property Practitioner Seeff Waterberg PPRA Registered | FFC 2023393138
Monthly Levy R2,009
Total R2,009

2 Bedroom Retirement House for Sale Bela Bela

Web Ref. RLS964598
Tree af in hierdie stil en rustige omgewing in Bela Bela. Vir 50 plus persone sonder afhanklikes.

Die 2 slaapkamer huis is geleë in 'n gewilde aftreeoord en beskik oor:
1.5 badkamers - een volledige badkamer met bad, stort, toilet en wasbak en die ander met toilet en wasbakkie.
Ruim oopplan sit en eetkamer en kombuis
Die enkel motorhuis loop direk in die huis
Daar is dakwaaiers in beide slaapkamers en die leefarea.

'n Klein noord oop stoepie vir sonnige winters dae

Die aftreeoord beskik oor 'n gemeenskapsaal en biblioteek
Die heffing sluit in huisversekering, tuin dienste, 5 kl water per persoon per maand, riool en vullis verwydering. Pre-paid kragmeters by al die huise.

As aftrede in 'n stiller omgewing vir jou aantreklik is, nooi ons jou om self te kom kyk.

Features

Interior
2 Bedrooms
1.5 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Exterior
1 Garage
1 Parking
Sizes
Floor Size 117 m²

Bela Bela, Bela Bela

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 2 Bedroom House For Sale in Bela Bela

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?