3 Bedroom House For Sale in Bonnievale

R1,370,000


Monthly Bond Repayment R13,220.80
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No 3760340

Droom familie huis in die platteland

Hierdie gerieflike 3 slaapkamer woning is geleë in 'n stil veilige woonbuurt, met meer as genoeg speelplek vir die kinders waar hul nog sorgvry in die plattelandse lug kan baljaar.

Die bonus is natuurlik n baie netjiese versorgde tuin met ‘n pragtige uitsig op die Langeberge.

Hierdie familie huis , met n warm gesins atmosfeer , het 'n ruim oopplan leefvertrek , 2 badkamers en genoeg ingeboude kaste. Al drie kamers het ruim ingeboude kasste.

Die kombuis is praktiese uitgelê met genoeg werkspasie en kaste daar is ook 'n ingeboud stoof en koppelinge vir jou skottelgoedwasser.

'n Toegeboude stoep met 'n jetmaster sorg vir eindelose plesier in die winter son om koue dae te geniet en 'n buite braai vir die somer. Die enkel motorhuis kan van binne die huis bereik word met deur in gang wat na motorhuis gaan.

Volledige diefwering en veiligheidshekke is in plek. Netjiese 6vt beton muur om die erf aan die agterkant van die woning.

Goeie geleentheid vir belegging om huis te verhuur vir addisionele inkomste.

Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 2.5
Recep. Rooms 2
Floor Size 220m²
Garages 1
Carports/Parkings 1
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R350.00

Agent Contact Details

Neil Rademeyer
Bonnievale

Cell 0836044007
Office (023) 6162598
Lisbe Rademeyer
Bonnievale

Cell 0612744820
Office (023) 6162598

Message the Agent

1 of 1