POA
3
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Parkings
Ref.
RLS980677
Land
5620.00Ha

Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap
Web Ref.
RLS980677
Eksklusiewe Alleenmandaat
Uitstekende skaapplaas te koop.
Hierdie plaas is goed geleë in veilige area tussen Calvinia en Williston.
Grootte:
5620 Hektaar waarvan 6 Hektaar lande met watervoorsiening uit boorgat toegerus met sonpomp.
Lande word huidiglik gebruik vir uiesaad verbouing.
Drakrag:
1/45 GVE
Weiding:
Gras en Bossieveld (Skaapbos, Bitterbos, Rooilootganna, Vyebos, Gras)
Verbeterings:
Die plaas is verdeel in kampe met 4 stelle krale en laaigeriewe goed geleë tussen kampe vir vee hantering.
Die buite drade is gedeeltelik "jakkalsproef".
Water:
Die kampe word voorsien van water deur 6 windpompe.
Geboue:
Hoofwoning:
3x Slaapkamers
Badkamer
Sitkamer
Eetkamer
Kombuis
Tweede Woning:
2x Slaapkamers
Oopplan kombuis / leefarea
Badkamer
1 x Stoor
4 x Stoorkamers
1 x Masjienkamer
1 x Arbeidershuis
Hierdie is n geleentheid om n skaapplaas in n veilige omgewing in die Karoo te koop.
Verkoper is BTW geregistreer en BTW is uitgesluit by verkoopprys.
Skakel die agent vir verdere inligting en besigtiging.

Features
Interior
Exterior
Sizes
Calvinia Rural, Calvinia
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: