23 Properties and Homes For Sale in De Aar, Northern Cape

NEW
16 Photos

R600,000

4 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 4
Bathrooms 2

3 Bedroom house with living area with a fireplace. Kitchen with built in cupboards and full bathroom. Flatlet with living / kitchen area and bedroom with en suite bathroom.

NEW
17 Photos

R650,000

3 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 3
Bathrooms 2
Land Size 1,071m²

3 Bedroom house with spacious open plan living area and dining room. Kitchen with built in cupboards.Bathroom with shower, basin and bath and a separate toilet. There is a one bedroom en suite flatlet with living area at the side of the property...

22 Photos
Price Reduced

R1,200,000

4 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 4
Bathrooms 3
Garages 1
Land Size 1,770m²

Pragtige 4 slaapkamer huis met 3 badkamers, studeerkamer en oop plan sit en familiekamer.Die kombuis is uitgerus met moderne kaste en n waskamer is buite die huis. Buite braai met n swembad, besproeiing stelsel en boorgat. Groot tuin in puik...

19 Photos
Price Reduced

R2,100,000

7 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 7
Bathrooms 5
Garages 2
Land Size 6,140m²

This gem is situated on enormous 6140 m2. 5 Bedroom family house with 3 bathrooms. Open plan lounge and dining room with cozy fireplace. Family room with fireplace and stacking doors to coverd patio with braai area. The kitchen has built in oven as...

21 Photos

R1,070,000

4 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 4
Bathrooms 2
Garages 1
Land Size 1,134m²

Hierdie 4 slaapkamer huis kan so afgeskort word om n hoofhuis en woonstel area te he. Voorste gedeelte van die eindom het 3 slaapkamers, vol badkamer, aparte toilet, groot oop plan leef area en kombuis. Daar is skuifdeur na die swembad en buitebraai...

13 Photos
Price Reduced

R680,000

3 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 3
Bathrooms 2
Land Size 1,149m²

3 Slaapkamer huis waarvan 1 slaapkamer en suite is met stort wasbak ek toilet. Al 3 kamers het ingeboude kaste. Die badkamer bevat n bad wasbak en toilet. Daar is n sitkamr. Die kombuis en eetkamer is oop plan. 1 Buiteltoilet en toegeboude...

19 Photos

R1,400,000

3 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 3
Bathrooms 3

Baie netjiese moderne 3 slaapkamer huis met 3 badkamers, groot oop plan leef area , netjiese tuin en buitebraai area. Die eiendom is reg rondom omhein met n muur en het ook oral diewering aan. Hierdie eiendom is gelee stap afstand van skole af.

23 Photos

R2,100,000

4 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 4
Bathrooms 3
Garages 1

4 Slaapkamer familie huis met groot leefarea en sitkamer wat onder vloer verhitting het. Die hoofslaapkamer het n vol en suite badkamer met 2 wasbakke. Daar is skuifdeure vanuit die hoofslaapkamer na die tuin. Ruim aantrek area met ingeboude kaste....

14 Photos

R750,000

3 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 3
Bathrooms 1
Garages 1

Drie slaapkamer huis met met oop plan sit en eetkamer met n kaggel. Die badkamer bevat n bad wasbak en stort. Die toilet is apart. Daar is n buite braaiarea onder dak sowel as rondawel. Dit is n enkel motorhuis met n ekstra afdak parkering. Die...

22 Photos

R1,650,000

7 Bedroom House For Sale in De Aar

Bedrooms 7
Bathrooms 3.5
Garages 3
Land Size 2,131m²

Baie goed gelee 4 slaapkamer, 2 badkamer huis met n woonstel aan Daar is drie slinternuwe motorhuise gelee aan die hoofhuis, Die waskamer is buite die huis sowel as twee stoorkamers.. Daar is ook n 2 slaapkamer meenthuis op dieselfde erf alhoewel...

1 - 10 of 23