4 Bedroom House For Sale in De Aar

R2,100,000


Monthly Bond Repayment R18,557.92
Calculated over 20 years at 8.75% with no deposit.

Web Ref No 3591397

4 Slaapkamer familie huis

4 Slaapkamer familie huis met groot leefarea en sitkamer wat onder vloer verhitting het. Die hoofslaapkamer het n vol en suite badkamer met 2 wasbakke. Daar is skuifdeure vanuit die hoofslaapkamer na die tuin. Ruim aantrek area met ingeboude kaste. Die vierdie slaapkamer het ook n en suite badkamer met stort toilet en wasbak en eie buite deur.Buite geboue is n motorhuis en 2 stoorkamers. Daar is n netjiese buite braai area met teel vloere en skuifdeure na die swembad.Die eiendom het diewering reg rondom sowel as n alarm stelsel.

Features

Bedrooms 4
Bathrooms 3
Recep. Rooms 3
Garages 1
Carports/Parkings 1
Pool Yes

Agent Contact Details

Message the Agent

1 of 1