R3,750,000

Verskeie eiendomme te koop in Douglas, Noord-Kaap, op die wal van die vaalrivier.
Web Ref.
RLS948574
VERSKEIE EIENDOMME TE KOOP IN DOUGLAS, NOORD-KAAP, OP DIE WAL VAN DIE VAALRIVIER, MET ASEMROWENDE RIVIERUITSIG.
1)Restant van Erf 43 (ongeveer 541 vierkante meter)
Lodge met dek op die wal van die Vaalrivier, Sitkamer, Oop plan Leafarea, 1 Slaapkamer, badkamer, buitekombuis, Plus Woonstel met 2 Slaapkamers, 2 Badkamers, oop plan kombuis en leefarea, PLUS stoor met oprol seile, aparte slaapkamer met badkamer, slagarea met koelkamer, vleisverwerkingsarea, kantoor, groot stoor, loft;
2)Erf 462 (1004 vierkante meter)
Gastehuis met 3 slaapkamers met badkamers (elke kamer het sy eie deur wat na buite uitloop), 2 slaapkamers met badkamers (binne in Gastehuis), sit/eetkamer, kombuis, opwaskamer;
3) Erf 464 (978 vierkante meter) - Groot oop erf;
4) Erf 465 (1704 vierkante meter) - Groot erf;
5) Erf 466 (391 vierkante meter) - Oop erf;
6) Erf 467 (362 vierkante meter) - Oop erf;
7) Erf 468 (327 vierkante meter) - Oop erf;
8) Erf 469 ( 482 vierkante meter)- Oop erf;
Bogemelde eiendomme kan as n eenheid gekoop word, of apart van mekaar, aangesien onderverdeling reeds goedgekeur
is.

Features
Exterior
Sizes
Die Erwe SH, Douglas
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: