668m² Vacant Land For Sale in Hartenbos Central

R421,000


Monthly Bond Repayment R3,720.42
Calculated over 20 years at 8.75% with no deposit.

Web Ref No 2651439

Mooi natuurskoon - Erf in gesogde kompleks op die oewer van Hartenbos Rivier

Hier is 'n fantastiese geleentheid om u droom woning te bou in die prag kompleks gelee teen die Hartenbos Rivier Oewer. Hierdie 668 vierkante meter erf bied prag uitsig oor die Outeniqua berge en Hartenbos Rivier. Kom bou jou droom huis en geniet die veiligheid, rustigheid en natuurskoon. Seeff “New Homes Division” sal u van hulp wees om u droomhuis te bou sou u in ons dienste belangstel. Ons bied 'n volledig professionel diens vanaf die opstel van bouplanne totdat u intrek. ‘n Volledige pakket vir die koper se gerief. Boupakkette vanaf R6 500/m².



Features

Land Size 668m²

Agent Contact Details

Margriet van Vuuren
Mossel Bay

Cell 082 556 5134
Office (044) 6905227

Message the Agent

1 of 1