Twee vir die prys van een! Hierdie aanbod sluit beide ‘n netjiese huis met vele ekstras, asook ‘n verdere erf met ‘n sprankel swembad en onthaal gedeelte in! Die huis is ideaal vir ‘n naweek wegloopplek of andersinds vir die paartjie wat beplan om...
This beautiful older home is available for someone that enjoys wooden finishings, large rooms and high ceilings! This home boasts a beautiful kitchen, 5 bedrooms, 2 with en suite bathrooms. One bedroom has built in cupboards. There is a lounge,...
This double-storey haven beckons families in search of the quintessential weekend or holiday retreat. Boasting sophisticated finishes throughout, this residence harmoniously blends modern convenience with rustic charm.
Upon entering, you are...
The open floor plan seamlessly integrates the living, dining, and kitchen areas, creating an inviting space flooded with natural light. Premium finishes and a fireplace enhance the sleek aesthetic. The gourmet kitchen boasts beautiful kitchen units...
Vandat jy by die groot aluminium deur instap en deur die groot glas vensters na die pragtige tuingedeelte kyk weet jy… hier is iets anders!
Wat ‘n pragtige plek… nuut, modern en lig! Die groot aluminium deure en vensters maak dat die vertrekke...
Die oomblik vandat jy instap is jy verras met die ruimte, lig asook die vloei van die huis. Die oopplan kombuis het baie werkspasie, pragtige kaste asook ‘n eiland. Die oopplan eetkamer asook die TV kamer loop uit op ‘n heerlike kuierstoep met ‘n...
This lovely family home is on the market! It boasts 3 bedrooms, 2 bathrooms, a kitchen, inside/outside braai room, dining room, lounge/tv room, and double garage.
This home has a lot of extras! The lounge has an aircon, fireplace and built-in TV...
A family house that seamlessly blends character and size, creating a stylish gem that will steal your heart. Set on a generous 2,047m² stand, this home boasts an original character that has been transformed with great flair and panache.
As you...
Is jy kreatief en hou van “iets anders?” Dan moet jy hierdie geleentheid nie mis nie - ‘n boshuis ideaal vir ‘n naweekwegbreek of moontlike afskaal. Die ligging is goud werd as jy daarvan hou om buite en in die bos te lewe!
Sodra jy die huis binne...
Kranspoort bied ‘n unieke leefstyl waaroor baie net kan droom… as jy dan boonop die geleentheid kry om ‘n huis te koop soos hierdie, word al jou drome bewaarheid. Die skoon lyne, baie lig, en veral die ruimte maak ‘n indruk op ‘n mens vandat jy...