R1,600,000
R1,600,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle
3
Bedrooms
2
Bathrooms
3
Parkings
Ref. RLS972898
Land 525.00m²
Monthly Repayment
R15,706.29
Dawid Lombard
Dawid Lombard Property Practitioner Seeff Waterberg PPRA Registered | FFC 2023393138
Monthly Rates R1,130
Total R1,130

3 Bed House for Sale in Modimolle

Web Ref. RLS972898
3 Slaapkamer huis te koop in aftreeoord in Modimolle

Bly in 'n veilige en rustige bosveldomgewing weg van stadsrumoer en verkeer.

Die gerieflike huis bied ook 2 badkamers
Oopplan sit en eetkamer
Kombuis met ooghoogte oond, glasblad plate en soliede houtkaste.
Die waskamer is afsonderlik en gerieflik

Die huis is tenvolle geteël vir makliker onderhoud
Aan die noorde kant is oopstoep en suid is klein toe stoepie met veiligheidshekke.

Hier is 'n dubbel motorhuis met 'n ruim karavaan garage met rol deur, en 'n 3 dubbel afdak aan die voorkant.

Hierdie is 'n ideale sluit-en-ry woning

Daar is 2200L watertenk en drukpomp vir ononderbroke water toevoer sou dit nodig wees.

Kom kyk gerus

Features

Interior
3 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Exterior
2 Garages
1 Parking
Pet Friendly
Sustainability
Water Tank
Sizes
Land Size 525 m²

Modimolle, Modimolle

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?