3 Properties and Homes For Sale in Orania, Northern Cape

21 Photos

R2,110,000

3 Bedroom House For Sale in Orania

Bedrooms 3
Bathrooms 1

SEEFF ORANIA BIED AAN:

RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS, BADKAMER, EETKAMER, SITKAMER, KOMBUIS.

5 OORNAGKAMERS MET EIE BADKAMERS ASOOK BOUPLANNE REEDS GOEDGEKEUR VIR NOG 5 KAMERS. HOEKERF.

ONDERHEWIG AAN VERBLYFREG EN ALLE REëLS VAN ORANIA.

KONTAK GERUS...

SOLE MANDATE
17 Photos

R680,000

3 Bedroom House For Sale in Orania

Bedrooms 3
Bathrooms 1

Bekostigbare huis in Kleingeluk. 'n Netjiese drie slaapkamerhuis met badkamer, sitkamer en kombuis. Die huis het bietjie aandag en opknapping nodig om by jou smaak en styl te pas. Ideaal vir eerstemaal-kopers of as belegging met goeie huurinkomste...

69 Photos

R3,160,000

3 Bedroom House For Sale in Orania

Bedrooms 3
Bathrooms 2
Garages 2

SEEFF EIENDOMME IN ORANIA BIED AAN:

LUUKSE 3 SLAAPKAMERHUIS, 2 BADKAMERS, GROOT EN MODERNE KOMBUIS, OPWASAREA, REUSE BRAAIKAMER MET EIE SITKAMER, FORMELE SITKAMER, STUDEERKAMER MET INGEBOUDE LESSENAAR EN KASTE, DUBBEL GARAGE,...

1 - 3 of 3