Lieflike ruim vier slaapkamer huis met 'n woonstel. Heerlike buite braai area. Drie stoorkamers en dubbel garage.
Strydenburg is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N12 en bekend vir Karoo lam, pragtige sterrenagte en plattelandse lewe. Dit is 'n drie slaapkamer huis, met 'n heerlike kuierarea. Dit het 'n woonstel met 2 slaapkamers, sitkamer,...
'n Goed geleë 4 slaapkamer huis te koop in Hopetown.
Met die nodige opknappings kan hierdie 'n juweel van 'n huis word. Die huis beskik oor dik mure wat die huis heerlik koel hou in die sommer. Meeste vertrekke het houtvloere. Die kombuis beskik...
Pragtige 3 slaapkamer huis te koop in Hopetown.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n inloopkas, badkamer met 'n groot stort, bad en toilet. Die kombuis is modern en beskik oor 'n inloopspens en...