Vandat jy by die groot aluminium deur instap en deur die groot glas vensters na die pragtige tuingedeelte kyk weet jy… hier is iets anders!
Wat ‘n pragtige plek… nuut, modern en lig! Die groot aluminium deure en vensters maak dat die vertrekke...
Die oomblik vandat jy instap is jy verras met die ruimte, lig asook die vloei van die huis. Die oopplan kombuis het baie werkspasie, pragtige kaste asook ‘n eiland. Die oopplan eetkamer asook die TV kamer loop uit op ‘n heerlike kuierstoep met ‘n...
Is jy kreatief en hou van “iets anders?” Dan moet jy hierdie geleentheid nie mis nie - ‘n boshuis ideaal vir ‘n naweekwegbreek of moontlike afskaal. Die ligging is goud werd as jy daarvan hou om buite en in die bos te lewe!
Sodra jy die huis binne...
Kranspoort bied ‘n unieke leefstyl waaroor baie net kan droom… as jy dan boonop die geleentheid kry om ‘n huis te koop soos hierdie, word al jou drome bewaarheid. Die skoon lyne, baie lig, en veral die ruimte maak ‘n indruk op ‘n mens vandat jy...
‘n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk — die groot werk is reeds voltooi en is die A- raamhuis 100% bewoonbaar met ‘n oopplan braaikamer, eetkamer, kunstige kombuis asook aparte opwaskamer. Daar is reeds 2 ruim slaapkamers met “en-...
Do you dream of owning a property in the beautiful Bushveld, where wildlife roams freely and the air is pure and clean? Then look no further than Kranspoort Security and Wildlife Estate.
We are excited to offer a stunning house for sale for only R...
Hierdie huis voldoen aan alle behoeftes......Ligging: Uitsonderlik met baie privaatheid en mooi uitsig, aangrensend tot twee kante parkland. Vloei van Huis: ’n Ruim oopplan huis met uitstekende vloei....
Wat bied die huis?
In die huis is daar ‘n...
Hierdie is ongetwyfeld vir die kieskeurige koper! Vandat jy by die huis instap beiindruk die groot oopplan leefvertrek, eetkamer en kombuis jou…. baie kaste en verskeie goed beplande graniet werkstasies, ‘n groot spenskas, ‘n gasstoof met...
Welcome to your dream home! This modern marvel offers an exquisite blend of contemporary design, spacious interiors, and abundant natural light, ensuring a lifestyle of comfort and luxury. Situated amidst breathtaking natural beauty, this property...
Kranspoort is not just a property investment, it is an investment in a lifestyle. The exclusive stands at the golf course are high in demand. Design and build your ideal home with the freedom granted by the Kranspoort Home Owner's Association and...